語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry.
紀錄類型:
書目-語言資料,手稿 : Monograph/item
正題名/作者:
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry./
作者:
Snyman, Eugene Francois.
面頁冊數:
1 online resource (165 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-02.
Contained By:
Masters Abstracts International83-02.
標題:
Government. -
電子資源:
click for full text (PQDT)
ISBN:
9798744418694
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry.
Snyman, Eugene Francois.
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry.
- 1 online resource (165 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-02.
Thesis (M.Com.)--University of Johannesburg (South Africa), 1996.
Includes bibliographical references
Die oogmerk met die studie was om ondersoek in te stel na die doeltreffendheid van die Johannesburgse Effektebeurs as 'n instrument vir die finansiering van die Suid Afrikaanse nywerheidswese.Die hooffunksie van 'n effektebeurs is om fondse te genereer vir die finansiering van die nywerheidswese en sn mark te voorsien vir die verhandeling van bestaande finansiele bates. Die funksies het belangrike gevolge vir besparing en die vloei van fondse in die ekonomie.Markkragte en owerheidvoorskrifte hou belangrike gevolge in vir effektebeurse en die aard en omvang van sekuriteite wat verhandel word. Effektebeurse word dikwels gekategoriseer volgens die graad van regulering al dan nie. Die koms van die swewende wisselkoersstelsel aan die begin van die sewentierjare het gelei tot die wereldwye deregulering van die geld- en kapitaalmarkte, insluitende die effektebeurse. Die Johannesburgse Effektebeurs het die drang tot deregulering eers aan die begin van die negetigerjare beleef toe sanksies teen die land laat vaar is en algemeen gevoel is dat wesentlike verandering in die beursopset wenslik geword het.Suid-Afrika het 'n goed ontwikkelde finansiele stelsel bestaande uit banke, bougenootskappe, deelnemingsverbandskemas, kort en lang termyn versekeringsmaatskappye, pensioen- en voorsorgsfondse, owerheidsinstellings en die Johannesburgse Effektebeurs. Al die finansiele bemiddelaars voorsien instrumente vir die mobilisasie van die besparing van die oorskotbesteeders en die kanalisering van die fondse na die tekortbesteerders.Die groeiende kollektivisering van besparing in die hande van die versekeringsmaatskappye en pensioenfondse hou belangrike implikasies in vir die beskikbaarheid van finansiering ann die land se bedryfswese. Versekeringsmaatskappye en pensioenfondse, in hul hoedanigheid as trustees vir polis- en pensioenhouers, is risikogevoelig. Die instellings is sku vir nuwe riskante ondernemings soos die ondernemings wat op die Ontwikkelingskapitaalmark en op die Ondernemingskapitaalmark genoteer is. Die versekeringsmaatskappye en pensioenfondse investeer slegs in bates wat 'n Iae risikoprofiel het, d.w.s. owerheidspapier en prima-effekte van die mynhuise, hoe kwaliteit vervaardigers en - kwaliteit handelaars wat op die Hoofraam genoteer is.Die kontraktuele besparingsinstellings is vanwee hulle grootte beduidende spelers in die finansiele stelsel. Deur hul strategiese besit in die groot nie-finansiele instellings, sowel as in die kommersiele banke speel hulle a betekenisvolle rol in bestuur. Sorg word soms uitgespreek oor die makroekonomiese implikasies van die doen en late van die kontraktuele besparingsbedryf, vanwee sy invloed op die koers van besparing, kapitaalakkumulasie en ekonomiese groei en sy beperkte rol in die finansiering van klein ondernemings. Die kritiek sluit in beweringe dat die instellings blote jagters van papier is en pryse opjaag sonder veel voordeel vir die bree ekonomie. Die instellings bele hoofsaaklik in hoe kwaliteit papier of prima-effekte. Die Johannesburgse Effektebeurs het slegs 30 - 50 van die prima-effekte beskikbaar. Die sogenaamde tweede linie-aandele sien betreklik min van die aktiwiteite op die beurs. Die voorkeur vir prima-effekte lei tot min of geen geleentheid vir regte-uitgifte deur die tweede linie ondernemings nie.aktiwiteite op die beurs. Die voorkeur vir prima-effekte lei tot min of geen geleentheid vir regte-uitgifte deur die tweede linie ondernemings nie.Suid-Afrika was in die verlede nie 'n baie aantreklike hawe vir buitelandse investeerders nie. Tot die laat sewentigerjare het buitelandse investering na SuidAfrika gevloei. Gedurende die nege jaar 1985 - 1993 het dit opgedroog as gevolg van die sanksies teen Suid-Afrika. Die daling in buitelandse investering het 'n beduidende invloed op die ekonomie gehad en ekonomiese groei erg benadeel.Die illikiditeit van die Johannesburgse Effektebeurs is 'n wesentlike probleem wat onverwyld aangespreek sal moet word deur die owerheid sowel as die Beurskomitee. Die illikiditeit is die gevolg van die omsetbelasting, onsekerheid oor kapitaalwinsbelasting, verhandeling om die beurs heen sowel as die verdwyning van die klein belegger an sy vervanging deur die groot institusionele beleggers. Wat die finansiering van die nuwe, meer riskante ondernemings betref, wil dit lyk asof die onwilligheid van beurspartye om in die soort ondernemings te bele gedeeltelik oorkom kan word deur banke en ander finansiele instellings van owerheidswee aan te moedig om meer daadwerklik by finansiering betrokke te raak.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2024
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798744418694Subjects--Topical Terms:
1466299
Government.
Index Terms--Genre/Form:
554714
Electronic books.
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry.
LDR
:10211ntm a22003617 4500
001
1149014
005
20240930130027.5
006
m o d
007
cr bn ---uuuuu
008
250605s1996 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798744418694
035
$a
(MiAaPQ)AAI28289697
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg3405
035
$a
AAI28289697
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Snyman, Eugene Francois.
$3
1475128
245
1 4
$a
The Johannesburg Stock Exchange as an Instrument for the Financing of South African Industry.
264
0
$c
1996
300
$a
1 online resource (165 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-02.
500
$a
Advisor: Nieuvvenhuizen, P. J.
502
$a
Thesis (M.Com.)--University of Johannesburg (South Africa), 1996.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Die oogmerk met die studie was om ondersoek in te stel na die doeltreffendheid van die Johannesburgse Effektebeurs as 'n instrument vir die finansiering van die Suid Afrikaanse nywerheidswese.Die hooffunksie van 'n effektebeurs is om fondse te genereer vir die finansiering van die nywerheidswese en sn mark te voorsien vir die verhandeling van bestaande finansiele bates. Die funksies het belangrike gevolge vir besparing en die vloei van fondse in die ekonomie.Markkragte en owerheidvoorskrifte hou belangrike gevolge in vir effektebeurse en die aard en omvang van sekuriteite wat verhandel word. Effektebeurse word dikwels gekategoriseer volgens die graad van regulering al dan nie. Die koms van die swewende wisselkoersstelsel aan die begin van die sewentierjare het gelei tot die wereldwye deregulering van die geld- en kapitaalmarkte, insluitende die effektebeurse. Die Johannesburgse Effektebeurs het die drang tot deregulering eers aan die begin van die negetigerjare beleef toe sanksies teen die land laat vaar is en algemeen gevoel is dat wesentlike verandering in die beursopset wenslik geword het.Suid-Afrika het 'n goed ontwikkelde finansiele stelsel bestaande uit banke, bougenootskappe, deelnemingsverbandskemas, kort en lang termyn versekeringsmaatskappye, pensioen- en voorsorgsfondse, owerheidsinstellings en die Johannesburgse Effektebeurs. Al die finansiele bemiddelaars voorsien instrumente vir die mobilisasie van die besparing van die oorskotbesteeders en die kanalisering van die fondse na die tekortbesteerders.Die groeiende kollektivisering van besparing in die hande van die versekeringsmaatskappye en pensioenfondse hou belangrike implikasies in vir die beskikbaarheid van finansiering ann die land se bedryfswese. Versekeringsmaatskappye en pensioenfondse, in hul hoedanigheid as trustees vir polis- en pensioenhouers, is risikogevoelig. Die instellings is sku vir nuwe riskante ondernemings soos die ondernemings wat op die Ontwikkelingskapitaalmark en op die Ondernemingskapitaalmark genoteer is. Die versekeringsmaatskappye en pensioenfondse investeer slegs in bates wat 'n Iae risikoprofiel het, d.w.s. owerheidspapier en prima-effekte van die mynhuise, hoe kwaliteit vervaardigers en - kwaliteit handelaars wat op die Hoofraam genoteer is.Die kontraktuele besparingsinstellings is vanwee hulle grootte beduidende spelers in die finansiele stelsel. Deur hul strategiese besit in die groot nie-finansiele instellings, sowel as in die kommersiele banke speel hulle a betekenisvolle rol in bestuur. Sorg word soms uitgespreek oor die makroekonomiese implikasies van die doen en late van die kontraktuele besparingsbedryf, vanwee sy invloed op die koers van besparing, kapitaalakkumulasie en ekonomiese groei en sy beperkte rol in die finansiering van klein ondernemings. Die kritiek sluit in beweringe dat die instellings blote jagters van papier is en pryse opjaag sonder veel voordeel vir die bree ekonomie. Die instellings bele hoofsaaklik in hoe kwaliteit papier of prima-effekte. Die Johannesburgse Effektebeurs het slegs 30 - 50 van die prima-effekte beskikbaar. Die sogenaamde tweede linie-aandele sien betreklik min van die aktiwiteite op die beurs. Die voorkeur vir prima-effekte lei tot min of geen geleentheid vir regte-uitgifte deur die tweede linie ondernemings nie.aktiwiteite op die beurs. Die voorkeur vir prima-effekte lei tot min of geen geleentheid vir regte-uitgifte deur die tweede linie ondernemings nie.Suid-Afrika was in die verlede nie 'n baie aantreklike hawe vir buitelandse investeerders nie. Tot die laat sewentigerjare het buitelandse investering na SuidAfrika gevloei. Gedurende die nege jaar 1985 - 1993 het dit opgedroog as gevolg van die sanksies teen Suid-Afrika. Die daling in buitelandse investering het 'n beduidende invloed op die ekonomie gehad en ekonomiese groei erg benadeel.Die illikiditeit van die Johannesburgse Effektebeurs is 'n wesentlike probleem wat onverwyld aangespreek sal moet word deur die owerheid sowel as die Beurskomitee. Die illikiditeit is die gevolg van die omsetbelasting, onsekerheid oor kapitaalwinsbelasting, verhandeling om die beurs heen sowel as die verdwyning van die klein belegger an sy vervanging deur die groot institusionele beleggers. Wat die finansiering van die nuwe, meer riskante ondernemings betref, wil dit lyk asof die onwilligheid van beurspartye om in die soort ondernemings te bele gedeeltelik oorkom kan word deur banke en ander finansiele instellings van owerheidswee aan te moedig om meer daadwerklik by finansiering betrokke te raak.
520
$a
The aim of the study was to investigate the effectiveness of the Johannesburg Stock Exchange as an instrument for financing South African industry.The main function of a stock exchange is to generate funds for the financing of industry and to provide a market for the trading of existing financial assets. The functions have important consequences for savings and the flow of funds in the economy.Market forces and government regulations have important consequences for stock exchanges and the nature and scope of securities traded. Stock exchanges are often categorized according to the degree of regulation or not. The advent of the floating exchange rate system at the beginning of the seventies led to the worldwide deregulation of the money and capital markets, including the bond exchanges. The Johannesburg Stock Exchange first experienced the urge for deregulation at the beginning of the nineties when sanctions against the country were abandoned and it was generally felt that substantial change in the stock market setup had become desirable.South Africa has a well-developed financial system consisting of banks, building societies, participating mortgage schemes, short and long term insurance companies, pension and provident funds, government institutions and the Johannesburg Stock Exchange. All the financial intermediaries provide instruments for mobilizing the savings of the surplus spenders and channeling the funds to the deficit spenders.The growing collectivization of savings in the hands of the insurance companies and pension funds has important implications for the availability of financing in the country's industry. Insurance companies and pension funds, in their capacity as trustees for policy and pension holders, are risk sensitive. The institutions are wary of new risky ventures such as those listed on the Development Capital Market and the Venture Capital Market. The insurance companies and pension funds only invest in assets that have a low risk profile, i.e. government paper and prime bonds of the mining houses, how quality manufacturers and - quality traders listed on the Mainframe.Due to their size, the contractual savings institutions are significant players in the financial system. Through their strategic ownership in the large non-financial institutions, as well as in the commercial banks, they play a significant role in management. Concern is sometimes expressed about the macroeconomic implications of the doings and doings of the contractual savings industry, because of its influence on the rate of savings, capital accumulation and economic growth and its limited role in the financing of small enterprises. The criticism includes claims that the institutions are mere hunters of paper and drive up prices without much benefit to the wider economy. The institutions invest mainly in how quality paper or prime bonds. The Johannesburg Stock Exchange has only 30 - 50 of the prime bonds available. The so-called second line stocks see relatively little of the activity on the exchange. The preference for prime bonds leads to little or no opportunity for rights issue by the second line companies.activities on the fair. The preference for prime bonds leads to little or no opportunity for rights issue by the second line companies.In the past, South Africa was not a very attractive haven for foreign investors. Until the late seventies, foreign investment flowed into South Africa. During the nine years 1985 - 1993 it dried up as a result of the sanctions against South Africa. The drop in foreign investment had a significant impact on the economy and severely hampered economic growth.The illiquidity of the Johannesburg Stock Exchange is a significant problem that will have to be addressed without delay by the authorities as well as the Stock Exchange Committee. The illiquidity is the result of the turnover tax, uncertainty about capital gains tax, trading around the stock market as well as the disappearance of the small investor and his replacement by the large institutional investors. As far as the financing of the new, riskier enterprises is concerned, it would appear that the reluctance of stock exchange parties to invest in these types of enterprises can be partially overcome by encouraging banks and other financial institutions of government to become more actively involved in financing .
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2024
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Government.
$3
1466299
650
4
$a
Hypotheses.
$3
1372657
650
4
$a
Investigations.
$3
1372519
650
4
$a
Finance.
$3
559073
650
4
$a
Mining.
$3
1413645
650
4
$a
Encyclopedias.
$3
1466380
650
4
$a
18th century.
$3
934591
650
4
$a
Prices.
$3
580802
650
4
$a
War.
$3
570138
650
4
$a
Mines.
$3
1413642
655
7
$a
Electronic books.
$2
local
$3
554714
690
$a
0770
690
$a
0508
690
$a
0551
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
1372785
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
1178819
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-02.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28289697
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館別
處理中
...
變更密碼[密碼必須為2種組合(英文和數字)及長度為10碼以上]
登入